"Welkom by die Mosterdsaad in die tuin van Genade -
waar geloof groei en lewens verander word.
In Eden het die eerste Adam gefaal, maar God het die tweede Adam gestuur, naamlik Jesus-
en deur Sy Genade is ons herstel.
Net soos `n klein mosterdsaadjie kan uitgroei tot `n groot boom, is hierdie program hier om hoop, geloof en liefde in u hart te saai.
Die tuin is weer herstel in die oorvloedige Genade van Jesus Christus, deur die wil van God.
Amen